Soep - Recept Ossenstaartl-soep broodje
- Informatie:
- Bekeken: 588x
print recept
email recept
- Ingredienten:
1 pakkie (4 porsies) beesstersoppoeier -
1 houer (500 ml) karringmelk -
50g (125 ml) gerasperde Cheddar-kaas -
knypie rooipeper
- Beschrijving:
Meng die bruismeel, soppoeier en karringmelk goed saam.
Skep die deeg in die pan en maak dit gelyk.
Strooi die kaas en rooipeper oor.
Bak die broodjie 'n uur lank op die middelste oondrak.
Keer dit op 'n draadrak uit en laat dit afkoel.
- Antonette (20 Oktober 1999)
Reacties op Ossenstaartl-soep broodje
- Nog geen reacties op dit recept...